visitorscomments1.jpg (medium) (270 x 180) (20.73KB)Comments from our visitor's book in the shop:

"This is 'one stop Fantastic!'". (Daleen Kriel) "'n Paradys vir my vroutjie!". (Dannhauser Muller)

"Heeltemal te maklik om te veel geld te spandeer in die plek! Baie beslis die beste winkel wat ek nog besoek het. Geluk!".( Minette Snyman) " 'n Inspirasie! Ure se pret om hier in te loop!" (Hester)

"Best shop I've been in for Scrapping. See you soon!"(Linda Naude) "Dit is 'n 'stunning' winkel!" (Sharon Jacobs)

visitorscomments_2.jpg (medium) (270 x 180) (21.40KB)"Ek sal bankrot raak in die winkel: dis fantasties." (Amanda Venter) :...en ek het net kom kyk! Lekkerrr!! (Lene Klopper) "Pragtige 'Scrapbooking' winkel! 'n Fees!!!" (Marie Schutte)

"Baie dankie, 'n mens weet nie wat om te vat of te los!" (Daleen Hoogenboezem) "What a beautiful shop! So much to choose from!" (Melissa & Lauraine Rees) "Te veel om van te kies!" (Elizabeth Retief)

"Dankie vir die goeie pryse, moet dit nie verander nie!" (Monique Viljoen : 11jr oud) "Dit is 'n 'cool' winkel. I love it!" (Danell & Nelene Boltman)

visitorscomments_3.jpg (medium) (270 x 180) (19.13KB)"Most stunning Shop ever!! (Natalie Camara) " So bly julle is in Pretoria!" (Carine Rossouw)  " PUIK!! VOORRAAD WONDERLIK!" (Dorothy vd Heever)  "Ou ondersteuner van jul George en Plett winkels. Bly julle is hier!" (Magda Rosch) "This shop is really great!!" (Candice Calitz)

"'n Ongelooflike mooi winkel! Hou so aan!!" (Francis Botha)  "Great Shop! Love it!" (Kathy Pitot) "Dis stunning!! Die Beste!!" (Kleintjie Joubert)  "Creative and Inspiring! Good Luck!" (Charnay Treichel)

visitorscomments_4.jpg (medium) (270 x 180) (21.87KB)"My pa gaan ons doodmaak as hy weet hoe baie ons al hier gekoop het - Gelukkig hoef hy nie als te weet nie, ne??" (Berdine & Imke) "Wat 'n wonderlike Scrapbooking winkel!" (Tinkie Enslin)

"This shop is either Heaven or Hell!!" (Beulah Hann)   "This is the most stunning Scrapbooking shop ever!!" (Barbara Faure)  "Dis 'n pragtige winkel. Julle gaan my gou weer sien!!" (Luzanne Louw)

"Go Bokke!" (Jaco & Loulette Schieke)  " 'n Paradys! Die begrotings gaan nooit weer dieselfde wees nie!" (Zelda)  "Hemel op aarde!! Die allerbeste winkel ooit!!!!" (Ona van Tonder)  "Absolutely stunning!" (Meugnet)

visitorscomments_5.jpg (medium) (270 x 180) (19.37KB)"Beautiful ! WELL DONE!!" (Janine)  " Good prices and a very good variety of things to buy and make! Well done!" (Daniela)  "Ek is oorweldig!" (Dirkie)  "Nee wat- nou's skoon siek- willie meer werk nie, wil net hier bly en S_C_R_A_P!" (Hanlie)

"Wonderful!" (Nicole) "Pragtige netjies en vriendelike staf. Mooi so!" (E Louw)

"So bly julle is hier! My ander BANK!" (Elize)  "Baie pragtig en goed gedoen!" (Elize Erasmus)  "As jy dit nie hier kry nie, dan BESTAAN dit nie!" (Maryna le Roux)  "Geluk, Dis 'n pragtige winkel! ...Weer al my geld geblaas!" (Lourens & Sonja Jooste : Plett)   "Fantasties! Te veel om van te kies!!" (Amanda)

visitorscomments6.jpg (medium) (270 x 180) (17.91KB)"What a stunning shop. Beautifully laid out and incredible assortment of stock. My first visit but certainly not my last!" (Merle Maree)  "So much variety! Stunning!" ( Katherine Langley) "Wonderlike klasse en Mooi winkel!" (Monique Schutte)  "By far the best and biggest I have seen!" (Vanessa Mills) "Wonderlikr winkel!" (M van Heerden)

"'n Scrapbooking shop van BETEKENIS! WOW!!" (Elanie Joubert) "Stunning Breathtaking! Absoluut wonderlik!" (Eleanor & Heather Ann)  "Baie geluk met 'n lieflike versameling speelgoed vir oud en jonk!" (Tess van Rooyen) "Pragtig! Te veel om uit te kies!!" (Sune Jordaan)

visitorscomments_7.jpg (medium) (270 x 180) (19.61KB)"AWESOME! Wish I had more time to see more!" (Felicity Trytsman)  "MOST AMAZING Scrapbook shop within driving distance of Pretoria East!" (Elmi Raubenheimer)  "Great store! Wide variety!" (Julie Vassilial)

"Wonderlike winkel! Hoop julle is nog lank met ons!!" ( Rita Louw)  "AANSTEEKLIK!" (Frances Strydom)  "Soveel dinge! Dit was wonderlik!" (Christine Coetzee)  "MAL oor julle winkel! Sien julle gereeld!" (Nita Peacock)

"OOOH I Love it! Money...Money...Money!" (Hester Claassen)  "Wat 'n FEES! Sal weer hier kom 'shop'!" (Estie du Rand)  "'n ONGELOOFLIKE winkel!" (Linda Nortje)  "Ongelooflik! Verloor myself heeltemal!! DANKIE!" (Michelle Bernard)   "Dis 'n VERSKRIKLIKE PLEK!!" (Engeli van Zyl)

visitorscomments_8.jpg (medium) (270 x 180) (18.39KB)"ONgelooflik mal oor die winkel!" (Magda Claassens)   "Soos 'n OASIS in die woestyn!" (Marlene Wolmarans)  "Julle winkel is verskriklik mooi en aantreklik!!" (Karen Kool)  "BAIE BAIE mooi- 'n paradys vir Scrapbookers!" (Lidia Geldenhuys)  "BEST Scrapbooking shop we've seen in South Africa!" (Dawn Bibby)

find_us_on_facebook.jpg
 

visitors comments

website design, search engine optimisation by ZAWebs Designs ZA Webs
web hosting by ZAWebs Hosting ZA Web Hosting